Ook geen reis na die Namib in Namibië kan mens onaangeroer laat nie. Geniet die kleure van die woestyn in hierdie fotoreeks.
0 Comments
Geen reis na Namakwaland kan mens onaangeroer laat nie – veral as jy ‘n fotograaf is en ook na die kleinste en swakste blomtonele kyk. Hierdie fotoreeks gee ‘n uitbeelding daarvan. |