Dit is lekker om sommer net saam na mekaar se foto’s te kyk. By ‘n onlangse geleentheid was hierdie foto’s enkeles van dié wat gewys is. Ons sê dankie aan Charlene Swanepoel, Charlene Swanepoel jnr, Elna Venter, Emsie Norval, Fanie Coetzee, Hester van der Linde, Ilani Loubser, Jaco Kruger, Maarten Venter, Maryke Schoonen, Renette van der Merwe en Ria Eybers.
1 Comment
Die foto’s hierby is van ons nuutste gevorderde fotografiegroep. Die klas van 15 geniet die kursus baie en so ook die opdragte, soos gesien kan word. Die opdragte het gewissel van stadsligte en restaurante, verby vuur-en-ys, tot stil en bewegende kameras met bewegende onderwerpe. Die opdragte was uitdagend, maar dit het groot pret en plesierigheid gegee.. |