Hoewel ons studente as ‘n groep dieselfde opdragte kry, is daar opdrag-keuses sodat almal se foto’s nie dieselfde lyk nie. Dan is daar ook nog altyd vir elkeen plek vir sy eie smaak en interpretasie. Hierdie foto’s van ons een gevorderde groep toon dit duidelik.
0 Comments
Ons is altyd baie beïndruk met die kreatiwiteit van Towerlantern se studente. Hier is ‘n verskeidenheid fotos van ons fotografiegroep wat pas in Februarie met hul gevorderde kursus begin het. Elkeen se foto’s spreek van kreatiwiteit. |